Lys van tsare en keisers van Rusland

Wapen van die Russiese Ryk.

Hier volg ’n lys van die tsare en keisers van Rusland. Die eerste tsaar (Russies: царь, tsar) van Rusland was Iwan die Verskriklike van die Rjoerik-dinastie en die laaste tsaar Pieter die Grote van die Romanof-dinastie wat later as keiser (Russies: император, imperator) van Rusland herkroon is. Imperator was die amptelike titel van die Russiese heersers tot met die abdikasie van Nikolaas II in 1917. Hy is in 1918 saam met sy gesin tereggestel. Toe hy abdikeer, is sy broer groothertog Michail Aleksandrowitsj as keiser aangewys, maar hy het ná ’n dag die troon van die hand gewys.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search